Kliek op enige van die beelde om te vergroot

Leon en Thea Clemons het die gelukkigste huwelik denkbaar ten spyte van ‘n groot ouderdomsverskil.

Die tegnieke op hierdie CD sal:
getroudes help om die gelukkigste huwelik denkbaar te beleef,
jong mans help om die meisies van hulle drome se liefde te wen,
jong meisies help om die mans van hulle drome se liefde te wen

1. Die prys vir die CD Liefde en Geluk is: R 120 met standaard pos ingesluit en R 175 met spoedpos ingesluit.

    Kopiereg © Leon Clemons