Healthy Pleasures
Waardering vir Healthy Pleasures
“Ek wil Leon Clemons gelukwens met sy wenner, ‘HEALTHY PLEASURES’. As ‘n viroloog wat met MIV/vigs werk, glo ek die boek is ‘n wenner omdat dit ‘n hele paar van die vernaamste oorsake van die MIV/vigs-pandemie aanroer en ‘n werkbare, praktiese strategie vir individue bied om hulle teen MIV-besmetting te beskerm.
Dr. Terry Marshall (viroloog)
“’HEALTHY PLEASURES’ is ‘n innoverende boek wat die jongste praktiese raad bied vir elkeen wat vry van die gevare van die moderne samelewing wil leef. Dit bevat aktuele en betroubare inligting oor MIV/vigs en dwelmverslawing waarby mense op alle lewensterreine sal baat vind.”
Dr. Theresa Rossouw MIV/vigs-kliniekpraktisyn.
|