Welkom by leonclemons.com
Kliek op enige van die beelde om te vergroot

Leon en Thea Clemons het die gelukkigste huwelik denkbaar ten spyte van ‘n groot ouderdomsverskil.

Die tegnieke op hierdie CD sal:
getroudes help om die gelukkigste huwelik denkbaar te beleef,
jong mans help om die meisies van hulle drome se liefde te wen,
jong meisies help om die mans van hulle drome se liefde te wen

Die prys van hierdie CD is R120 posgeld ingesluit en R175 met spoedpos ingesluit.

    Kopiereg © Leon Clemons